Monthly Archives: August 2014

Hoërskool Nylstroom se Kwagga-Feesdag – Vrydag, 8 Augustus 2014 –  08:00 tot laatnag in Modimolle

Hoërskool Nylstroom se Kwagga-Feesdag – Vrydag, 8 Augustus 2014 – 08:00 tot laatnag in Modimolle

  Kwagga-Feesdag Vrydag, 8 Augustus 2014 08:00 tot laatnag POTJIEKOSKOMPETISIE Potjiekos-liefhebber, Hoërskool Nylstroom beplan ‘n opwindende Kwagga-Fees op 8 Augustus 2014. Dit gaan ‘n dag vol interessanthede en lekker-doen-dinge wees, onder andere die tradisionele Kwagga-kruiwarally, ‘n pretdraf, fietsren, Boeresport, kleurvolle stalletjies om tussen rond te snuffel, heerlike verversings, Mnr & Mej Nylie, ‘n talentkompetisie en(…)

More