Events

Hoërskool Nylstroom se Kwagga-Feesdag – Vrydag, 8 Augustus 2014 –  08:00 tot laatnag in Modimolle

Hoërskool Nylstroom se Kwagga-Feesdag – Vrydag, 8 Augustus 2014 – 08:00 tot laatnag in Modimolle

  Kwagga-Feesdag Vrydag, 8 Augustus 2014 08:00 tot laatnag POTJIEKOSKOMPETISIE Potjiekos-liefhebber, Hoërskool Nylstroom beplan ‘n opwindende Kwagga-Fees op 8 Augustus 2014. Dit gaan ‘n dag vol interessanthede en lekker-doen-dinge wees, onder andere die tradisionele Kwagga-kruiwarally, ‘n pretdraf, fietsren, Boeresport, kleurvolle stalletjies om tussen rond te snuffel, heerlike verversings, Mnr & Mej Nylie, ‘n talentkompetisie en(…)

More

DESIGN YOUR LIFE AT DECOREX JOBURG – 6-10 August 2014

DESIGN YOUR LIFE AT DECOREX JOBURG – 6-10 August 2014

Don’t miss Decorex Joburg, set to take place over the Women’s Day weekend (between 6th and 10th August) and a must-visit for anyone with plans on the home décor and design front. This year, Decorex Joburg is themed “Design your Life” and with the widest variety of exhibitors of all South African lifestyle exhibitions it(…)

More

Limpopo Windpompfees

Limpopo Windpompfees

Daar is maar nou net een fees wat uniek is hier in Naboomspruit, Limpopo en dit is die Limpopo Windpompfees. Kom geniet die naweek saam met ons vanaf 1 Mei 2014 tot 3 Mei 2014. 2014 fees sien ons uit na top Suid Afrikaanse kunstenaars onder andere – Steve Hofmeyer – Theuns Jordaan – Liani(…)

More