News

Waterberg Sakekamer is Sakekamer van die jaar…uit 100 Sakekamers

Waterberg Sakekamer is Sakekamer van die jaar…uit 100 Sakekamers

Die Waterberg Sakekamer van Modimolle is tydens die Afrikaanse Handels Instituut (AHI) se kongres in Durban op 10 Oktober 2014 as Sakekamer van die jaar in die medium kategorie aangewys. Hierdie kongres is deur verteenwoordigers van die grootste maatskappye in Suid-Afrika en van Sakekamers dwars oor die land bygewoon. Menere Fernando Gonsalves (Voorsitter), Gerhardt Breytenbach(…)

More

Waterberg-sakekamer vereer gemeenskapsbouer deur Denise van Bergen

Waterberg-sakekamer vereer gemeenskapsbouer deur Denise van Bergen

Die Wonderful Woman of the Waterberg-vrouedag wat op Saterdag, 4 Oktober, deur die Waterberg-sakekamer, ten bate van die ondersteuningsraad op Modimolle aangebied is, was ’n groot sukses. Die geleentheid het by by Shangri-La Country Hotel tussen Bela-Bela en Modimolle plaasgevind en ongeveer 120 gaste het die dag bygewoon. Dit was vir die gaste ’n ontspannende(…)

More